Was maklik genoeg om vas te bout en pype te konnekteer. Toe ek dit toets kom daar geen water deur na 'n lang soek was die inlaat pyp van die geyser geblok. Slaan ek my naam met 'n plank, darem was daar n siffie vir die klippies in my pyplyne.
Die geyser was blitsvinnig by my huis afgelewer.
Dankie vir julle goeie diens! 💪